
Empty Table, 2021
- Regular price
- R 54,000.00
- Sale price
- R 54,000.00
- Regular price
-
Tax included.
My werke op hierdie uitstalling is figuratief, maar geskep op dieselfde intuïtiewe wyse as my abstrakte werk. Ek sien hierdie werke as landskappe gevul met puin. Die individuele beelde hou nie noodwending verband met mekaar nie, maar dui eerder vir my op 'n gevoel van ontdekking en terselfdertyd verlies.